Universiteit in aanvraag

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Universiteit in aanvraag
 
Creator du Plessis, P.G. W.
 
Subject — —
Description Die geskiedenis van die Wes-Europese universiteit is in ’n bepaalde opsig vergestalting van sy worsteling om eenheid en samehang in die wetenskappe. Selfs die historiese lyne insake die verhouding tussen universiteit (studium) en kerk (sacerdotium) in die Middeleeue is aanduiding van hoe gedink is oor Filosofie (wete) en Teologie (geloof) as totaliteitswetenskappe in ensiklopediese sin. By die vraag hoe die samehang van die weten- skap te waarborg is, het ’n „Streit der Fakultáten” nie uitgebly nie. Die vraag na die univertas gee steeds aanleiding (of ’n poging) tot 'n nuwe wetenskapsindeling.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i7/8.1481
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 7-8 (1964); 449-463 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1481/1586
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 P.G. W. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT