Industriële ontwikkeling in Suid-Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Industriële ontwikkeling in Suid-Afrika
 
Creator van Eck, H.J.
 
Subject — —
Description Dit is vir my ’n baie groot eer en ’n voorreg om u vandag by hierdie belangrike geleentheid toe te spreek. Eerstens wil ek die Potchefstroomse Universiteit gelukwens met wat hy reeds presteer het en die hoop uitspreek dat hy nog verder sal groei en bloei in diens van ons volk. Met ’n studentetal van slegs 52 in 1921, het die syfer gestyg na oor die 2,600 in 1966 of ongeveer 50 maal soveel as in 1921. Verlede jaar was die studentetal oor die 2,900 en vanjaar sal dit ongeveer 3,300 beloop. Dit is ook belangrik dat die nagraadse studente oor die afgelope jare ongeveer een derde van bogenoemde totale uitmaak. Dit getuig van u ernstige strewe na diepte en hoë gehalte in u navorsing.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1968-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v35i5/6.1400
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 35, No 5-6 (1968); 360-367 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1400/1506
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1968 H.J. van Eck https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT