’n perspektief op ’n Suid-Afrikaanse bydrae tot die teologie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title ’n perspektief op ’n Suid-Afrikaanse bydrae tot die teologie
 
Creator van der Vyver, G. C. P.
 
Subject — —
Description Voordat ek oorgaan tot die behandeling van die onderwerp is ’n paar inleidende opmerkinge noodsaaklik. Uit die korrespondensie van die Universiteitsowerheid in verband met hierdie voordrag moet ek die aandag op twee sake vestig. In die eerste plek is die volgende ruimte gelaat aan die referente: „Waar die geagte sprekers dit nodig vind kan hulle binne die raamwerk van die onderwerpe ’n eie formulering daarstel”. Ek het dit as noodsaaklik geag om van hierdie reg gebruik te maak. Die onderwerp het oorspronklik gelui: ’n Perspektief op ’n teologie uit Suid-Afrikaanse bodem. Om verskeie redes Icon ek my met hierdie formulering nie vereenselwig nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1969-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v36i5.1320
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 36, No 5 (1969); 324-336 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1320/1426
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1969 G. C. P. van der Vyver https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT