Die wysgerige konsepsie van Thomas Van Aquino. Deel I: Sy Ontologie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die wysgerige konsepsie van Thomas Van Aquino. Deel I: Sy Ontologie
 
Creator Van der Walt, B. J.
 
Subject — —
Description Die arbeid van Thomas kan met dié van ’n elektriese trans- formator vergelyk word. Hy vang die strome van die verlede op en bring die worsteling en besinning van vele eeue in ’n sekere sin tot ’n afsluiting en ’n definitiewe resultaat. Die gedagtestrominge van die verlede word deur hom saamgebun- del en getransformeer tot ’n magtige konsepsie: so kragtig dat die impulse daarvan tot op die hede waameembaar is. Die weerklanke van sy gedagte klink deur tot vandag toe — nie net binne die Rooms-Katolieke Kerk, waar sy filosofie tot amptelike leer verklaar is nie, maar ook daarbuite.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v41i2.1237
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 41, No 2 (1976); 73-82 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1237/1346
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1976 B. J. Van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT