States of emergency

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title States of emergency
 
Creator du Plessis, W. Olivier, N. J. J.
 
Subject — —
Description Noodtoestand. Nood toestand word deesdae as so alle daags en gemeenplasig beskou dat daar nie werklik sprake van diepgaande gesprekvoering en besinning oor die bestaan, inhoud en voortsetting daarvan is nie. Hierdie artik el beoog om 'n oorsig oor die afgelope vier jaar van noodtoestand in Suid -Afrik a te gee. Aanvanklik in 1985 is daar slegs 'n gedeeltelike noodtoestand afgekondig wat later opgehef is. ’ n Algemene noodtoestand is in Junie 1986 afgekondig sedertdien is dit jaarliks in in 1987 en 1988 herafgeko ndig. Die beperkings op individuelevryheid , pers vryheid en die normale regsgang is met elke verdere noodtoestand uitgebrei. Die gevolg hiervan is dat daar slegs by hoë uitsondering 'n beroep op die howe gedoen kan word om ondersoek na die geldigheid van nood toestand maatreëls en verbandhoudende owerheidsoptredes in te stel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-01-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v54i2.825
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 54, No 2 (1989); 226-239 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/825/936
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1989 W. du Plessis, N. J. J. Olivier https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT