Enkele aspekte van die rol van die ekonoom in fisiese beplanning

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Enkele aspekte van die rol van die ekonoom in fisiese beplanning
 
Creator Riekert, P.J.
 
Subject — —
Description Ek wil graag die volgende vier aspekte van die rol van die ekonoom in fisiese beplanning, soos ek dit sien, vir u toelig, naamlik: (i) Fisiese beplanning is ’n betreklik nuwe ontwikkeling in die natuur-wetenskaplike veld en bepaal hom hoofsaak- lik tot die beplanning van grotere of kleinere streke. Die ekonomie daarteenoor het in die afgelope dekade of twee in die makrorigting beweeg, en streeksekonomie is dus ook ’n nuwe rigting in die ekonomie. : (ii) Die ekonoom is een van die jongste toevoegings tot die beplanningspan. W atter leemte kan die ekonoom aan- vul en watter kennis kan hy in die beplanningspan indra? : (iii) W atter instrumente en tegnieke is daar tot die beskik- king van die ekonoom wat hy kan gebruik om inligting oor 'n bepaalde streek (of nywerheid) waar die fisiese beplanning moet plaasvind, in te win of te verwerk tot ’n vorm wat vir die beplanningspan nuttig is?: (iv) W atter tipe opleiding is nodig vir die ekonoom wat met die beplanningspan saamwerk?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i2.1352
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 2 (1965); 87-100 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1352/1458
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 P.J. Riekert https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT