Op weg na ’n Christelikke argeologiese wetenskap

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Op weg na ’n Christelikke argeologiese wetenskap
 
Creator Booyens, J. H.
 
Subject — —
Description Argeologie kan omskryf word as die studie van die menslike verlede soos dit op direkte en indirekte wyse weerspieel word in oorblyfsels van kultuurskeppinge en -aktiwiteite. Die veld van ondersoek van argeologie is egter nie slegs beperk tot die verre verlede nie, maar strek in beginsel oor die hele tydsduur van waameembare menslike aktiwiteit. Argeoloe onderskei dikwels hiervolgens tussen prehistoriese, protohistoriese en historiese argeologie). Die sentrale onderskeidende faktor is die aan- of afwesigheid van skrif. ’n Ander sienwyse is dat daar net tussen primêre en sekondêre prehistorie, onderskei moet word).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1979-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v44i2.1106
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 44, No 2 (1979); 99-119 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1106/1215
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1979 J. H. Booyens https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT