Die onlangse bewindverandering in Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die onlangse bewindverandering in Afrika
 
Creator Coetzee, J.H.
 
Subject — —
Description Na die Tweede Wêreldoorlog het Afrika die aandag op horn getrek veral ten gevolge van die snelle ontvoogdingsproses ten opsigte van sy vroeere onderhorige gebiede en wel op ’n skaal en teen 'n tempo wat die benaming politieke rewolusie geregverdig het. Daar was baie wat hiervan nie veel goeds verwag het nie, maar hulle waarskuwings is versmoor onder die geklank van optimistiese jubelsange van hoe verwagtings oor die vrye state en nasies van onafhanklike Afrika. Die humanitere en liberale demokrasie is geloof as die verlossende mag en die ligbringende krag in die vroeere donker kontinent.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1966-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v34i1-3.1409
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 34, No 1-3 (1966); 5-11 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1409/1515
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1966 J.H. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT