Man's impact on the environment

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Man's impact on the environment
 
Creator Ryke, P. A.J.
 
Subject — —
Description Die mens se verhouding tot sy omgewing nader in baie dele van die wéreld 'n kritieke stadium, want die veranderinge wat plaasvind, kan onomkeerbaar wees en onvoorsiene, verreikende gevolge hé. Baie van hierdie omgewingsversteurings begunstig die korttermynvermeerdering van mensgetalle, maar dit het langtermynnadele ten opsigte van oorlewing. Hoe meer gesofistikeerd die landbou word, hoe groter is die versteuring van natuurlike ekostelsels en hoe groter is die persentasie van die energievloei binne die stelsel wat vir menslike gebruik ingespan word. Nieteenstaande die sogenaamde Groen Revolusie is die per capita produksie van grane in die Derde Wêreld tans onderkant die vlak wat dit 25 jaar gelede was. Gronderosie speel ook 'n belangrike negatiewe rol in verskillende dele van die wêreld en die toenemende gebruik van kunsmis het 'n nadelige effek op grondchemie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1987-01-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v52i1-4.916
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 52, No 1-4 (1987); 440-480 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/916/1027
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1987 P. A.J. Ryke https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT