Die noodsaaklikheid van lees en die bevordering daarvan by ons leerlinge

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die noodsaaklikheid van lees en die bevordering daarvan by ons leerlinge
 
Creator du Plooy, J. L.
 
Subject — —
Description Dit mag vir u vreemd voorkom dat die noodsaaklikheid van lees op hierdie stadium van die onderwysontwikkeling — as daar van ontwikkeling sprake is — in ons land in oënskou geneem moet word. Ons neem vanselfsprekend aan dat alle onderwysers weet dat dit noodsaaklik is. Ons neem ook aan dat dit in alle onderwysstelsels beklemtoon word. As dit die geval is, weet elke onderwyser mos hoe om die boek te hanteer en hoe om die noodsaaklikheid daarvan in die klaskamer tuis te bring, en daarby hoe om lees te bevorder.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1960-02-13
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v28i3.1538
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 28, No 3 (1960); 117-127 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1538/1643
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1960 J. L. du Plooy https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT