Wiskunde en spel

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Wiskunde en spel
 
Creator Schutte, H.J.
 
Subject — —
Description Die Wiskunde het nog steeds in die hiërargie van die wetenskappe ’n besondere plek geliad. Hiertoe dra by sowel sy besondere studie-objekte as die metodes wat by sy bestudering aangewend word, en bowendien ook die motiewe wat by die wiskundige ’n rol speel in die beoefening van sy vak. Die drang na onbetwisbare kennis is ’n vername beweegrede vir ondersoekingswerk by alle wetenskaplikes, insluitendc die wiskundige. Met die opkoms van die tegniek het die strewe na mag in toenemende mate die grondmotief vir fundamentele ondersoek geword, en ook aan hierdie strewe doen die wiskundige mee, al kom dit meer indirek tot uiting in die uiteindelike toepassingsgebiede van die Wiskunde en is dit nie in die onmiddellike suiwer wiskundige bedrywigheid so duidelik merkbaar nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i2.1458
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 2 (1963); 95-101 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1458/1563
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 H.J. Schutte https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT