Die plek van navorsing oor kosmiese strale in die fisika*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die plek van navorsing oor kosmiese strale in die fisika*
 
Creator de Beer, J. F.
 
Subject — —
Description Reeds sedert die vroeë veertiger jare word navorsing in die departement Fisika op die gebied van kosmiese strale ge­ doen. In hierdie voordrag sal gepoog word om aan te toon wat kosmiese strale is en wat die plek daarvan in ’n fisikadepartement is. Vanselfsprekend sal dit onmoontlik wees om in die bestek van een lesing die terrein volledig te verken. Die orde van behandeling is soos volg: .Die ontdekking van kosmiese strale. Die samestelling en energieverdeling van die primêre strale. Die wisselwerking tussen kosmiese strale en die atmos- feer. Groot buie van kosmiese strale.Die variasie van die intensiteit van kosmiese strale met plek en tyd van waarneming. Herkoms van kosmiese strale.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1968-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v36i3.1297
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 36, No 3 (1968); 201-213 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1297/1403
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1968 J. F. de Beer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT