Ferdinand Postma : ’n Herinnering*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Ferdinand Postma : ’n Herinnering*
 
Creator Van der Walt, S. P.
 
Subject — —
Description Onder hierdie drie woorde wil ek saamvat hoc professor Postma in sy huis en in die publiek opgetree het. Ek kan baie dinge wat hy gedoen het goed onthou. Sommige is kleiner dingetjies, maar wat tog tiperend is van ’n per- soon wat vastigheid onder eie voete gehad het en dit beklemtoon het as eis vir die lewe. Hierdie drie woorde het hy gebruik by ’n geleentheid toe hy gelukwense gerig het aan huwelikspaartjies, en onmiddellik lees u daarin nie die ligsinnigheid en fleurigheid wat soms grapmakenderwys in sulke omstan- dighede geuiter word nie. Die huwelik is ’n begin van ’n nuwe lewe en sy kenmerke moet wees: tydhou, koershou en aanhou.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v45i1.1131
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 45, No 1 (1980); 1-7 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1131/1240
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 S. P. Van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT