Pastoraat met betrekking tot kerklike bydraes

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Pastoraat met betrekking tot kerklike bydraes
 
Creator Van der Walt, J. J.
 
Subject — —
Description In mindere of meerdere mate is finansies in elke gemeente ’n probleem. Weinig gemeentes het genoeg geld vir die taak na binne en buite (bv. evan- gelisasie en sending) wat die Here aan sy kerk opgedra het. Daar is ook die lidmate wat op die ander se rug ry en nie hulle voile deel bydra nie. As dit bloot ’n finansiële saak in terme van die balansstaat van ’n handelsondeme- ming was, kan daar gemaklik met die totale eindresultaat van ’n inkomste- en-uitgawerekening wat klop, volstaan word, sonder dat die kerkraad enige verdere pastorale opdrag het om uit te voer.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v45i1.1141
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 45, No 1 (1980); 71-80 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1141/1250
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 J. J. Van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT