Die regsposisie van die gemolesteerde kind 1

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die regsposisie van die gemolesteerde kind 1
 
Creator Schabort, P.J.
 
Subject — —
Description Hoe reik die reg uit na die seksueel gemolesteerde kind? As na die reg in wye verband gekyk word, sou dit alie wetgewing en alle gemeneregsbeginsels en alle regsprosedures insluit waardeur die Staat poog om molestering te voorkom en die gemolesteerde kind in beskerming te neem. Dit le baie wyd en sou byvoorbeeld die maatreels insluit van die Kindenvet 33 van 1960; die Wet op Egskeiding 70 van 1979; die Wet op Kindersorg 74 van 1983; die Wet op die Status van Kinders 82 van 1987 en die Wet op Bemiddeling in Sekere Egskeidingsaangeleenthede 24 van 1987. Eersdaags sal dit moontlik ook ’n Manifes vir die Regte van Kinders insluit wat vermoedelik geskoei sal wees op die W O se Konvensie vir die Regte van die Kind (1989) w a arv an die RSA tan s nog nie ’n ondertekenaar is nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1991-01-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v56i1.729
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 56, No 1 (1991); 5-18 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/729/842
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1991 P.J. Schabort https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT