Die wêreld en ons

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die wêreld en ons
 
Creator Kruger, D. W.
 
Subject — —
Description Vyftien eeue gelede het die toenmalige beskaafde westerse wêreld ’n onsaglike politieke, kulturele en morele krisis deurgemaak, gedeeltelikas gevolg van inwendige verrotting en gedeeltelik deur die druk van barbaarsehordes van buite. Die Romeine van daardie tyd was verbysterden verslae, want met die instorting van hulle administratiewe en sosialestrukture het dit geskyn of ook die fondamente van die Christendom tot ondergang gedoemd was.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1948-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v16i2.1688
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 16, No 2 (1948); 61-64 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1688/1781
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1948 D. W. Kruger https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT