Radioaktiewe uitstralings en hulle betrekking op die bestaansvoorwaardes van diere*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Radioaktiewe uitstralings en hulle betrekking op die bestaansvoorwaardes van diere*
 
Creator Ryke, P.J. A.
 
Subject — —
Description Die vorm on funksie vail enige lewende organisme is enersyds ’n nianifestasie van oorerflike intrinsieke faktore wat inherent kenmerkend van sy samestelling is en andersyds ’n uitdrukking van die invloed van  ekstrinsieke faktore wat aan die werking van omgewingstoestande toegeskryf moet word. Aangesien erflike en omgewingsfaktore in gedurige wisselwerking met mekaar verkeer, is die lewe eintlik ’n uitdrukking van ’n voortdurend variërende ewewig tussen hierdie twee kragte. Biologiese navnrsing is dus nie bepeik tot die ondersoek van slegs die morfologiese cn funksionele aspekte van die organisme nie, maar dit trag ook om die problome van die ingewikkelde verhoudings tussen die organismes  en hullo fisiese omgewing en die ondeilinge verhoudings tussen plant, dier en mens le probeer ontrafel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v30i10.1515
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 30, No 10 (1963); 341-358 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1515/1620
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 P.J. A. Ryke https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT