Plaaslike bestuur en sy rol in fisiese beplanning

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Plaaslike bestuur en sy rol in fisiese beplanning
 
Creator van Vuuren, P. Z.J.
 
Subject — —
Description Somaar uit die staanspoor wil ek verduidelik dat my bena- dering miskien vir sommige van u as te prakties en van te algemene aard mag voorkom en u moontlik sou verkies het dat ek meer moes uitwei oor die tegnieke en die beginsels van beplanning. Daardie aspekte laat ek egter aan die persone oor wat beter gekwalifiseer is om daaroor te praat as ek. Dit beteken egter nie dat ek, en ander soos ek, die aanvaarde en beproefde beginsels vir goeie beplanning kan ignoreer nie. Ek wil egter met hierdie inleidende woorde volstaan en dit aan u oordeel oorlaat om te besluit of u met hierdie bena- dering van my saamstem. Indien u nie met my saamstem nie, dan vertrou ek dat wat ek hier te sê het u minstens sal prikkel en u miskien sal aanspoor om die saak te stel soos u dit sien.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i2.1354
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 2 (1965); 119-133 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1354/1460
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 P. Z.J. van Vuuren https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT