Die Goddelike wetsorde en die beoefening van die wetenskap.

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die Goddelike wetsorde en die beoefening van die wetenskap.
 
Creator van Rooy, J. C.
 
Subject — —
Description Op 30 Januarie 1952 tydens die sitting van die Sinode van die Geref. Kerk het prof. dr. J. D. du Toit in die stadsaal van Potchefstroom ’n rede uitgespreek oor „Transformasie soos deur Vuur” . In hierdie pragrede by geleentheid van die plaaslike viering van die Van Riebeeck-fees het prof. Du Toit daarop gewys dat die allesoorheersende feit in verband met die landing van Van Riebeeck was dat hy die „Christelike Religie” of die „Gereformeerde Christelike Leer” (soos Van Riebeeck self dit in sy bekende gebed bestempel het) hier na Suid-Afrika oorgeplant het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1954-02-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v22i2.1896
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 22, No 2 (1954); 108-114 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1896/1988
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1954 J. C. van Rooy https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT