Krediet – Verskeie aspekte daarvan

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Krediet – Verskeie aspekte daarvan
 
Creator Hurter, J.A.
 
Subject — —
Description Krediet speel ’n magtige rol in enige moderne geld-ekonomie. Dit gee aan die verbruiker die moontlikheid om toekomstige inkome te bestee en aan die ondernemer bied dit die geleentheid om sy onderneming uit te brei sonder dat vooraf vir dié doel gespaar is. Vanweë die kredietskeppingsvermoë van banke — kredietverlening geskied hoofsaaklik deur die bankstelsel — kan die totale omvang van krediet afhangende van die likiditeitsposisie van die banke aansienlik verhoog word. Sodoende kan ’n toestand in die sakelewe van ’n land geskep word waar in totaal meer bestee word as wat ’n land op die korttermyn in staat is om te produseer; of anders gestel: ’n volk word deur middel van kredietuitbreiding in die posisie geplaas om bo sy vermoë te leef en te ontwikkel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1968-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v35i5/6.1395
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 35, No 5-6 (1968); 320-330 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1395/1501
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1968 J.A. Hurter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT