’n Calvinistiese kultuurbeskouing

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title ’n Calvinistiese kultuurbeskouing
 
Creator Venter, C.N.
 
Subject — —
Description Ons sê met opset 'n Calvinistiese kultuurbeskouing, want daar is meer as een Calvinistiese kultuurbeskouing. In die ouere werke oor die geloofs- en sedeleer van die Christen ontbreek 'n selfstandige behandeling van kultuur meestal geheel en al. Die oorsaak hiervan lê waarskynlik daarin dat die kultuur as ’n gevaar vir ’n lewe in die vrese van die HERE beskou is. Die kultuur was van ,die wêreld’ en moes sover as moontlik vermy word — hoewel die Christen tog van die vrugte van ,die kultuur’ gebruik kon maak, want of hy nou ’n vreemdeling op aarde was, of ’n pelgrim na die ewigheid of ’n wagter op ’n wagpos op hierdie aarde, hy moes tog eet en drink en aantrek. Hy moes tog leef. Maar die basiese uitgangspunt was dat ,die kultuur’ net so wêrelds was as ,die wêreld’ self en dus sover moontlik gemy moes word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1970-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i3/4.1315
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 3-4 (1970); 173-184 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1315/1421
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 C.N. Venter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT