Kerkverband tot oor die nasionale grense

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Kerkverband tot oor die nasionale grense
 
Creator du Plessis, H.
 
Subject — —
Description Die vraag oor die verhouding tussen die sg. ou en jong kerke het veral sedert 1945 baie aktueel in die Protestantse Sending geword, want terwyl sedert ongeveer 1850 as sending- doel gestel is die ontwikkeling van selfstandige kerke, het baie van hierdie jong kerke veral vanweë die onafhanklikwording van die betrokke nie-blanke lande selfstandig geword, hoewel die destyds gangbare beskouing van die Protestantse sending was dat hulle eintlik nog nie daarvoor ryp was nie. Sedertdien is byna algemeen tot die Skrifbeskouing terug- gekeer dat ’n gemeente van Christus selfstandig is sodra dit gestig is, maar die verhoudingsvraagstuk is tot dusver nog nie opgelos nie. Die ,,ou” en ,,jong” kerke is in die reël onaf- hanklik van mekaar en sonder kerklike verband met m ekaar. Ons wil by die lig van die Skrif probeer nagaan of ’n mens wel van m ekaar as onafhanklike kerke kan spreek en hoe die verband moet wees.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i1.1347
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 1 (1965); 28-45 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1347/1453
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 H. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT