The need for conservation of the built-up environment

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title The need for conservation of the built-up environment
 
Creator van der Walt, A.J.
 
Subject — —
Description In hierdie artikel word betoog dat die beboude omgewing naas die natuurlike omgewing as deel van die mens se totale lewensruimte beskou moet word, en dat omgewingsbewaring ook ten aansien van die beboude omgewing nagestreef moet word. In hierdie verband het omgewingsbewaring hoofsaaklik met die afteruitgang en vernietiging van bestaande en kultureel belangrike omgewingsisteme en -prosesse te doen. Verskillende argumente oor die etiese basis van omgewingsbewaring word ondersoek en die gevolgtrekking word bereik dat daar nie 'n nuwe etiese teorie benodig word nie, maar wel 'n nuwe bewuswording van bestaande waardes, op grond waarvan omgewingsbewaring geregverdig kan word. Dit is verder noodsaaklik dat hierdie bewaringsetiek juridies erken en aanvaar word aangesien die reg 'n belangrike rol in die bewaringsproses sal speel. Aanvaarding van die bewaringsetiek ten opsigte van die beboude omgewing verg besinnlng oor die bewarings-waarde van die menslike kultuur, en verskillende aspekte hiervan word kortliks ondersoek. Ten slotte word die verband tussen omgewingsbewaring en die beplanning en beheer van grondgebruik en die funksie van die reg in hierdie verband kortliks uitgestip.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1988-01-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v53i1.869
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 53, No 1 (1988); 73-105 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/869/980
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1988 A.J. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT