Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens (IV)

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens (IV)
 
Creator Hizeroth, H. W.
 
Subject — —
Description Die regverdiging van baie van die medies-genetiese navorsing m b t voortplanting by die mens (vgl Deel II), is gegrond op die argument dat die bekamping van ’n algemene medies-sosiale euwel soos onvrug- baarheid dit noodsaak. Dié toegepaste medies-genetiese navorsing sal naamlik uiteindelik — so word aangevoer — die vooruitsigte ter oorkoming daarvan verbeter, of as altematief, die manipulasie as sodanig is reeds die oplossing waardeur die onvrugbaarheid te bowe gekom word (vgl fetusoorplantings). Die omstrede mediesgenetiese optrede word dus deur die voorstaanders daarvan geregverdig deur- dat hulle daarop wys dat individuele egpare ’n basiese reg op eie kinders sou he. Egpare wat vanweë onvrugbaarheid nie in daardie ver- meende reg deel nie, sou dus teenoor die gemeenskap aanspraak op oorkoming van hulle probleme kan maak.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v41i1.1232
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 41, No 1 (1976); 11-24 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1232/1341
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1976 H. W. Hizeroth https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT