H.J.J. Bingle en die stryd om Christelike opvoeding en onderwys

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title H.J.J. Bingle en die stryd om Christelike opvoeding en onderwys
 
Creator Schutte, B.C.
 
Subject — —
Description Dis vir my nie maklik om oor prof. dr. H.J.J. Bingle te skrywe nie omdat dit so moeilik gaan om afstand te verkry: ons was lewenslank te na aan mekaar. Hierdie verband strek van ons kinderdae af, daar in 1921 se koers, in die legendariese Karoodorpie, Venterstad. Toe ons paaie teen die einde van 1923 uiteengegaan het met die vaderlose gesin se vertrek na Steynsburg, was daar die hereniging in 1928 toe ons albei studente aan die PUK was, hy in die geesteswetenskappe en ek in die natuurwetenskappe. In 1931 het ons toe weer saam aan die voete van ons leermeester, J. Chris Coetzee, gesit. Daar het ons opvoedkundige vorming gestalte begin aanneem en dit het tot by sy aftrede in 1977 geduur en is sekerlik nooit afgesluit nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v43i2.1150
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 43, No 2 (1978); 102-105 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1150/1259
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 B.C. Schutte https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT