Geleentheidstoespraak by die promosieplegtigheid

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Geleentheidstoespraak by die promosieplegtigheid
 
Creator Rumpff, F. L.H.
 
Subject — —
Description Meneer die Kanselier, meneer die Rektor, lede van die Raad en die Senaat, dames en here, Dit is vir my 'n aangename taak, wat ek ook as 'n eer beskou, om u vandag toe te spreek. Aan al die kandidate wat op die punt staan om hul grade en diplomas te ontvang: ook my hartlike gelukwense met die bereiking van hierdie sta­ dium van u akademiese arbeid. Ook die ouers en ander familie van die graduandi hier teenwoordig moet gefelisiteer word. Vir vele ouers is hierdie dag 'n verhoring van stille gebede waarvan die graduandi nie eers bewus was nie. 'n Spesiale woord van gelukwensing aan die nuwe doktore, hulle wat met volharding die hoogste spits van akademiese prestasie behaal het en daardeur hulself en die Universiteit met eer beklee het. Ook moet die Universiteit gelukgewens word, die alma mater, die voedende moeder, wat haar geestes- kinders gevoed het sodat hulle nou ’n staat van geestelike mondigheid bereik het. Dit is vir die spreker op 'n geleentheid soos hierdie ge-
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i11.1444
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 11 (1965); 543-551 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1444/1549
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 F. L.H. Rumpff https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT