Die kerk van Christus in Afrika (kerklike eenheid)

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die kerk van Christus in Afrika (kerklike eenheid)
 
Creator Snyman, W. J.
 
Subject — —
Description 1. Met die eerste uitbreiding van die Christendom na Afrika in die begin van onse jaartelling, was die kerk nog ’n eenheid. Oorblyfsels van die Apostoliese Kerk na die teëslag van die Mohammedanisme vind ons slegs nog in die Koptiese Ortodokse Kerk en die Armenies Evangeliese Kerk in Egipte en in die Etiopiese Kerk in Etiopië en Eritrea, in soverre dit nog daarin herkenbaar is. Met sy tweede aanslag op Afrika sinds die 17e eeu was die Christelike kerk ’n verdeelde kerk. Afrika laat die Christelike kerk homself soos in ’n spieël sien in sy opgebrokenheid.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i3.1363
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 3 (1965); 234-245 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1363/1469
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 W. J. Snyman https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT