Die militêre rewolusie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die militêre rewolusie
 
Creator Samuels, Hendrik J.
 
Subject — —
Description Dit was nog altyd die prerogatief van die politieke gesag om te besluit wanneer en vir welke doel die dreigement van geweld aangewend moes word om politieke oogmerke te bereik. Maar sodanige besluite was basies gefundeer op professionele militêre advies, en tot betreklik onlangs was politieke leiers gewoonlik bereid om militêre aangeleenthede hoofsaaklik, indien nie uitsluitlik nie, in die hande van die opperbevel te laat. Tydens die Eerste Wêreldoorlog was daar egter al ’n ver­andering in hierdie patroon te bespeur en het die legendariese opmerking van die destydse Franse Eerste Minister, Clemenceau, naamlik „dat oorlog ’n te ernstige saak is om oorgelaat te word aan generaals” o.a. gedui op ’n ontwakingsbesef van die noodsaaklikheid om, met die oog op oordeelkundige strategiese beplanning, kragte uit die verskillende terreine saam tc trek en in te span.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1968-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v36i2.1283
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 36, No 2 (1968); 120-135 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1283/1389
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1968 Hendrik J. Samuels https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT