Die positivering van die etiese norm*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die positivering van die etiese norm*
 
Creator Duvenage, B.
 
Subject — —
Description Dit is nie die uitsluitlike voorreg en taak van die Etiek om hom oor die norm e te besin nie. Omdat ons hele menslike bestaan vasgevang sit in die teenstelling tussen die feitelike en die norm atiew e, die syn en die behore as gevolg van die ver- woestende mag van die sonde, lê dit op die weg van elke w etenskap en in besonder die geestesw etenskap om hom deeglik te besin oor die norm e wat op sy bepaalde gebied van toe- passing is sowel as oor die norm e w at algemeen van belang mag wees. In navolging van W indelband’) kan ons onderskei tussen natuurwette w at nie oortreebaar is nie, maar w at nogtans opgespoor m oet word, en norm e w at wel oortreebaar is en wat die menslike verantw oordelikheid direk aanspreek.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1968-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v36i1.1267
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 36, No 1 (1968); 5-20 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1267/1373
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1968 B. Duvenage https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT