"Volkekunde": Open system and closed minds? - some critical remarks on criticism

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title "Volkekunde": Open system and closed minds? - some critical remarks on criticism
 
Creator Booyens, J. H.
 
Subject — —
Description Volk ekunde: ope sisteme en geslote denke? Enkele kritiese opmerki gs oor kritiek. Die skrywer gee in die artikel aandag aan kritiek wat oor die teorie en beoefening van Volkekunde uitgespreek word. Deur middel van 'n kort vergelykende opsomming van die teoretiese uitgangspunte van die sogenaamde vaders van etnosteorie, word daarop gewys dat daar nie sonder meer sprake van teoretiese en metafisiese uniformiteit in die dissipline is nie. Die mening word ook uitgespreek dat alhoewel daar nie genoeg aandag aan strukturele verhoudings in die verklarin g van kulturele behoud en verandering gegee word nie, dit nie noodwendig beteken dat 'n sogenaamde paradigmatiese revolusie in Volkekunde vereis word nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-01-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v54i4.853
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 54, No 4 (1989); 432-453 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/853/964
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1989 J. H. Booyens https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT