'n Aanvullende lys van plantspesies vir die Nasionale Krugerwildtuin uit die Pafuri gebied

Koedoe - African Protected Area Conservation and Science

 
 
Field Value
 
Title 'n Aanvullende lys van plantspesies vir die Nasionale Krugerwildtuin uit die Pafuri gebied
 
Creator van Rooyen, N.
 
Subject — —
Description Die eerste rekords van plantspesies wat in die Nasionale Krugerwildtuin (NKW) versamel is, dateer volgens Van Wyk (1971) terug na die vorige eeu. Die eerste grootskaalse plantversameling is egter eers in die vroeë somer van 1932 deur dr. Herbert Lang uitgevoer waartydens meer as 300 verskillende plantspesies versamel is. Obermeijer (1937) het ook in die vroeë dertigerjare in die gebied versamel en die eerste publikasie oor die plantegroei van die NKW gelewer. Codd het teen 1951 ongeveer 1 200 plantspesies versamel, terwyl Van der Schijff (1957; 1969) 'n spesielys van ongeveer 2 000 spesies vir die gebied saamgestel het. Aanvullings tot hierdie spesielys is deur Brynard (1961) en Van Wyk (1971)gemaak.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 1978-09-03
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koedoe.v21i1.959
 
Source Koedoe; Vol 21, No 1 (1978); 37-46 2071-0771 0075-6458
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://koedoe.co.za/index.php/koedoe/article/view/959/1092
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 N. van Rooyen https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT