Use of video recordings for objective functional assessment after posterior rhizotomy

South African Journal of Physiotherapy

 
 
Field Value
 
Title Use of video recordings for objective functional assessment after posterior rhizotomy
 
Creator Morton, Lance Wait, Candice Goodman, Muriel
 
Subject — video recordings; function; cerebral palsy
Description Die doel van hierdie studie is om vas te stel of dit moontlik is om die voor en na-operatiewe funksionele toestand van serebraal gestremde kinders wat Selektiewe Posterior Rhisotomie ondergaan het, objektief te bepaal en te vergelyk, deur die gebruik van video opnames. 'n Vraelys is onder skole vir serebraal gestremde kinders versprei om fisioterapeute se opinies in verband met die gebruik van video opnames te bepaal.Elf video opnames is deur twee van die skrywers en fisioterapeute met ervaring in die behandeling van serebraal gestremde kinders, bestudeer. Die twee groepe het probeer om die funksionele toestand van die kinders objektief te bepaal deur gebruik te maak van 'n vorm wat vir hierdie doel opgestel is. Hulle het ook sekere eienskappe van die video opnames getoets, soos onder andere die standarisering van toerusting, kamera hoeke, fisioterapeut se posisie en die opeenvolging van aktiwiteite.Daar is gevind dat met die gebruik van bestaande video opnames, dit nie moontlik is om hierdie kinders objektief te toets nie. ’n Aanbevele formaat wat gevolg behoort te word in die produksie van toekomstige video opnames, is saamgestel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1992-02-29
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajp.v48i1.728
 
Source South African Journal of Physiotherapy; Vol 48, No 1 (1992); 10-12 2410-8219 0379-6175
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajp.co.za/index.php/sajp/article/view/728/945
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2018 Lance Morton, Candice Wait, Muriel Goodman https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT