Pylstertmotte (Lepidoptera: Sphingidae) van die Nasionale Krugerwildtuin
Koedoe - African Protected Area Conservation and Science
Field | Value | |
Title | Pylstertmotte (Lepidoptera: Sphingidae) van die Nasionale Krugerwildtuin | |
Creator | van den Berg, M. A. Vermeulen, J. B. Braack, H. H. Braack, Antoinette L. | |
Description | 'n Totaal van 42 spesies van pylstertmotte is in die Nasionale Krugerwildtuin versamel. Die bekendste hiervan is die patatrusper (Herse convolvuli (L)) en die dood-skedelmot (Acherontia atropos (L)). Die volgende spesies wat versamel is, se voorkoms is nog nie voorheen vir die Republiek van Suid-Afrika aangemeld nie nl. Pemba flavillacea (Walk.), Praedora plagiata (R. &J.), Leptoclanis basalis (Walk.), Polyptychus calcareus (R. &J.), Polyptychus compar (R. &J.), Nephele aequivalens (Walk.), Nephele peneus (Cram.), Hippotion roseipennis (Butler) en Xenosphingia jansei (Jord.). Die verspreiding van Oligographa juniperi (Bsd.) wat langs die kusgebiede van Natal en die Oos-Kaap aangetrefword, is op verskeie plekke in die Krugerwildtuin versamel. | |
Publisher | AOSIS Publishing | |
Date | 1975-07-29 | |
Identifier | 10.4102/koedoe.v18i1.912 | |
Source | Koedoe; Vol 18, No 1 (1975); 13-29 2071-0771 0075-6458 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://koedoe.co.za/index.php/koedoe/article/view/912/1046
|
|
ADVERTISEMENT