Vokaalreëls by dowes

South African Journal of Communication Disorders

 
 
Field Value
 
Title Vokaalreëls by dowes
 
Creator Meyer, Santie E.
 
Subject — —
Description Alhoewel die bepaling van reelmatighede in spraakproduksie belangrik vir terapiebeplanning is, is dit nie altyd identifiseerbaar in die spraak van die dowe nie. Die doel van die studie was om te bepaal of die normaalhorende luisteraar in staat is om die dowe se spraakreels te identifiseer. Sewe dowes met 'n kongenitale, sensoriesneurale gehoorverlies het ses toetsvokale in woorde vyfkeer herhaal wat deur derdejaarstudente in Oudiologie in 'n geslote-keuseformaat beoordeel is. Twee luisteraars moes saamstem in 70% van die beoordelings dat 'n spesifieke vokaalgehoor is. Uit die beoordelingsmatrikse blyk dit dat die luisteraars wel in staat was om konstanthede te identifiseer. Die interluisteraarkorrelasies wissel van r=0.49 tot 0.89, wat impliseer dat die luisteraars nie altyd saamstem in hulle beoordelings van 'n spesifieke vokaal nie. Die bevinding het implikasies vir die oudioloog in terme van spraakevalusie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1993-12-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajcd.v40i1.266
 
Source South African Journal of Communication Disorders; Vol 40, No 1 (1993); 49–58 2225-4765 0379-8046
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/266/368
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2019 Santie E. Meyer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT