Die bydrae van basiese navorsing in kliniese toepassings met verwysing na kogleêre inplantings
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Die bydrae van basiese navorsing in kliniese toepassings met verwysing na kogleêre inplantings | |
Creator | Hanekom, Tania Hanekom, Johan J. | |
Description | Hierdie artikel bespreek die waarde van basiese navorsing soos toegepas op kogleêre inplantings. Die artikel is gerig op klinici en oudioloë wat in die veld van kogleêre inplantings werk, of wat in hierdie veld belangstel. Die artikel gee ook 'n meer algemene inleiding tot modellering vir navorsers in die kliniese omgewing. Dit gee'n wegspringpunt vir kogleêre inplanting navorsing en gee 'n oorsig oor die toepassing van basiese navorsing in nuwe ontwikkeling in kogleêre inplantings. Daar word gewys wat tot dusver bereik is en watter probleme nog bestaan. Die rol van multidissiplinere navorsingspanne by die oplossing van hierdie probleme word bespreek. Eksperimentele navorsing en modellering werk saam om probleme op te los en nuwe ontdekkings te doen. Die belangrikheid van modellering as'n gereedskapstuk vir basiese navorsing word beklemtoon. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2000-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v47i1.220 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 47, No 1 (2000); 41–47 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/220/319
|
|
ADVERTISEMENT