Die waarde van voorafopleiding deur die ouer vir pedo-oudiometrie by drie- en vierjarige kleuters
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Die waarde van voorafopleiding deur die ouer vir pedo-oudiometrie by drie- en vierjarige kleuters | |
Creator | Lodewyckx, Merisa | |
Description | Die verkryging van akkurate, betroubare inligting aangaande die gehoorvermoë van jong kinders is van besondere belang vir die oudioloog, maar word dikwels bemoeilik aangesien die kleuter nie goeie samewerking bied in die vreemde pedo-oudiometriese situasie nie. Die oplossing hiervoor is grootliks geleë in die opleiding van die kind voor formele gehoortoetsing en meer spesifiek opleiding tuis deur die ouer. Die doel van hierdie studie was om 'n voorbereidende program op te stel wat die ouer tuis met die kind kan uitvoer, voordat formele toetsing plaasvind. Die waarde en effek van hierdie program in die pedo-oudiometriese situasie is geevalueer by 'n groep drie- en vierjarige kleuters. Resultate dui daarop dat laer en meer akkurate drempels, 'n korter toetstydperk, verminderde angs en beter samewerking verkry is by die kleuters wat vooraf opleiding ontvang het. Die opleidingsprogram kan dus in die kliniese praktyk benut word as voorafopleiding vir pedo-oudiometrie. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1981-11-11 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v28i1.358 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 28, No 1 (1981); 114–126 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/358/468
|
|
ADVERTISEMENT