'n Ondersoek na die vokaalduur van die esofagale Afrikaanssprekende
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | 'n Ondersoek na die vokaalduur van die esofagale Afrikaanssprekende | |
Creator | Botha, Mariette | |
Description | In hierdie studie is daar 'n ondersoek gedoen na die ooreenkoms wat daar bestaan tussen die vokaalduur van die normaalsprekendes en die vokaalduur van die esofagale sprekers. Daar is gepoog om die verband tussen spraakvaardigheid en vokaalduur van die esofagale sprekers te bepaal. Bykomend is die verband tussend die vokaal- plus postvokaalduur en die spraakvaardigheid en vokaalduur van die esofagale sprekers te bepaal. Die invloed van die stemhebbenheid/stemloosheid van die konsonantomgewing op die vokaalduur is ook vasgestel.Dit blyk uit die resultate dat die lengte ten opsigte van die vokaalduur by die groep esofagale sprekers wisselend was, maar in gevalle het dit ook oreengestem met die normaalsprekende. Ondersoeke kon nie 'n beduidenaantoonbare verband tussen vokaalduur en spraakvaardigheid vasstel nie, hoewel daar 'n meer aantoonbare verband tussen vokaal plus postvokaalduur en spraakvaardigheid is. Die duur van die vokale in die stemhebbend-stemlose konsonantomgewings by die esofagale sprekers was hoofsaaklik langer as die duur van hierdie vokale in die stemloos-stemlose konsonantomgewings, soos by die normaalsprekendes. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1983-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v30i1.665 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 30, No 1 (1983); 50-55 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/665/991
|
|
ADVERTISEMENT