Die gebruik van die akoestiese refleks vir bepaling van die gehoorapparaat winsinstelling
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Die gebruik van die akoestiese refleks vir bepaling van die gehoorapparaat winsinstelling | |
Creator | Basson, Marina | |
Description | Spraakdiskriminasieinstellings is van twaalf gehoorapparaatdraers met sensories-neurale gehoorverliese verkry. Die toetsstimuli was Afrikaanse eenlettergrepige woorde wat in die teenwoordigheid van agtergrondsgeraas van aaneenlopende spraak met 'n sein-tot-ruis verhouding van +10dB aangebied is. Spraakdiskriminasieinstellings is by vier winsinstellings vir elke proefpersoon gemaak, naamlik: 'n winsinstelling wat die akoestiese refleksdrempel vir spraakgeraas ontlok in die oor kontralateraal tot die oor met die gehoorapparaat; twee winsinstellings by +/- 10dB relatief tot die refleks drempel winsinstelling; en 'n winsinstelling waar aaneenlopende spraak teen 50dB gehoorpeil vir die pasiënt mees gemaklik klink. Die hoogste gemiddelde spraakdiskriminasietelling is by die refleksdrempel winsinstelling verkry. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1983-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v30i1.659 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 30, No 1 (1983); 26-28 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/659/985
|
|
ADVERTISEMENT