'n Biologies-gefundeerde hipotese in verband met die ontslaan van hakkel
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | 'n Biologies-gefundeerde hipotese in verband met die ontslaan van hakkel | |
Creator | Uys, I. C. | |
Description | 'n Kritiese evaluasie van verskeie teorieë, sowel as navorsingsresultate op die gebied van hakkel, dui op baie leemtes, veral met betrekking tot die geheel-beeld van die probleem. Bewys word gelewer dat al die verskillende teoriee alleenlik sekere fasette van die probleem verklaar, maar nie almal nie. Die grootste onduidelikheid is veral gevind ten opsigte van die aanvang van hakkel. 'n Studie van sekere biologiese verskynsels, wat spraak- en taalgedrag ten grondslag lê, lewer 'n moontlike verklaring vir sommige van hierdie onbeantwoorde vrae. Hakkel word beskou as 'n versteuring in ritmiese patroonvorming as 'n temporale verskynsel. Klem word veral gele op die fisiologiese onvermoe tot tydsberekening in die uiting van lettergrepe. Dit word gesien as 'n onder-breking in die ritmiese vloei van spraak as gevolg van 'n koordinasieafwyking, inteenstelling met onderbrekings op die supramorfemiese vlak (wat as normale spraak aanvaar word) as gevolg van besluite in verband met die ontwikkeling van sinne. Die hoop word uitgespreek dat hierdie hipotese as stimulus tot eksperimente sal dien. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1973-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v20i1.407 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Journal of the South African Speech and Hearing Association: Vol 20, No 1 (1973); 47–58 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/407/518
|
|
ADVERTISEMENT