Die keuring van eerstejaarstudente in die Department Spraakheelkunde en Oudiologie (Universiteit van Pretoria)

South African Journal of Communication Disorders

 
 
Field Value
 
Title Die keuring van eerstejaarstudente in die Department Spraakheelkunde en Oudiologie (Universiteit van Pretoria)
 
Creator Uys, Isabel C. Alant, Erna
 
Subject — —
Description Die artikel  handel oor die keuring van logopedika-studente aan die Universiteit van Pretoria en beskryf die kompleksiteit van hierdie prosedure. Die huidige  benadering poog om studente te selekteer wat die kursus suksesvol kan voltooi, met die aanname dat 'n toegewyde student wel deur die regte supervisie gelei kan word  tot 'n volwaardige terapeut. Gerekenariseerde data illustreer sekere verbande tussen studenteprestasies in die finale jaar en inisiële keuringtellings. Hierdie inligting word geïnterpreteer in terme van die tekortkominge sowel as sterk punte van so 'n benadering.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-12-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajcd.v31i1.344
 
Source South African Journal of Communication Disorders; Vol 31, No 1 (1984); 29–34 2225-4765 0379-8046
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/344/455
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2019 Isabel C. Uys, Erna Alant https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT