Ouditiewe aandag by die voorskoolse kind
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Ouditiewe aandag by die voorskoolse kind | |
Creator | Niemand, Elmarie | |
Description | Daar is met hierdie navorsingsprojek gepoog om 'n duidelike beeld te vorm van ouditiewe aandagsprosessering by die voorskoolse kind. Aangesien ouditiewe aandagsprosessering van groot belang is vir die kind wat skool toe gaan is daar op die groep wat in die daaropvolgende jaar skool toe gaan besluit. 'n Groep van 64 kinders is geselekteer. Daar is gebruik gemaak van 'n gegradeerde ouditiefgerigte ondersoekprogram wat so saamgestel is dat dit wetenskaplik verantwoordbaar is. In sy geheel gesien dui die navorsingsresultate daarop dat die basiese ontwikkelingsproses van ouditiewe aandagsprosessering op hierdie ouderdom (5;2 tot 5;8) voltooi is. 'n Verdere evaluering van die resultate in terme van die uiteengesette doelstellings van die navorsingsprojek dui daarop dat kinders in hierdie ouderdomsgroep nog soms moeite ondervind om aan 'n ouditiewe sei binne omgewingslawaai aandag te skenk. Bekende seine verhoog die vermoë om aandag te skenk. Daar kon egter nie vir alle aannames wat in die literatuur gemaak word, bewys gevind word nie. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1980-11-14 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v27i1.361 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 27, No 1 (1980); 19–36 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/361/471
|
|
ADVERTISEMENT