Die nut van die "ITPA" vir die spraakterapeut asook 'n ondersoek na die moontlikheid van 'n vertaling en aanpassing by Suid-Afrikaanse omstandighede

South African Journal of Communication Disorders

 
 
Field Value
 
Title Die nut van die "ITPA" vir die spraakterapeut asook 'n ondersoek na die moontlikheid van 'n vertaling en aanpassing by Suid-Afrikaanse omstandighede
 
Creator Lotter, Elsie C.
 
Subject — —
Description Aangesien die spraakterapeut in Suid-Afrika met twee taalgroepe (Engels en Afrikaans) te doene kry en oor geen kultuur-eie toets vir psigolinguistiese vermoëns beskik nie, is 'n voorlopige ondersoek uitgevoer na die moontlikheid van 'n aanpassing van die ITPA by Suid-Afrikaanse omstandighede, asook 'n vertaling in Afrikaans. 'n Voorlopige vertaling, en wel so direk as moontlik vertaal, is opgestel en toegepas op 'n klein groepie Afrikaans- sprekende kinders, terwyl die oorspronklike ITPA op 'n groepie Engelssprekende kinders toegepas is. Uit die resultate van hierdie voorondersoek het dit duidelik geblyk dat heelwat veranderinge nodig sal wees vir 'n aanpassing en vertaling van die ITPA. Die ideaal is steeds die opstel van 'n eie Suid-Afrikaanse toets.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1971-12-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajcd.v18i1.420
 
Source South African Journal of Communication Disorders; Journal of the South African Speech and Hearing Association: Vol 18, No 1 (1971); 23–38 2225-4765 0379-8046
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/420/531
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2019 Elsie C. Lotter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT