'n Ondersoek na taalprobleme by leergestremde kinders
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | 'n Ondersoek na taalprobleme by leergestremde kinders | |
Creator | de Koker, Elize | |
Description | Hierdie studie ondersoek met behulp van die Toets vir Mondelinge Taalproduksie (TMT) (Vorster 1980), die taalvermoens van 'n groep van 30 leergestremde kinders. Resultate het getoon dat, wat betref mondelinge taalproduksie, die eksperimentele leergestremde groep betekenisvol swakker as die normgroep presteer. Die voorkoms en aard van betrokke taalprobleme, asook die nut van die TMT vir gebruik by leergestremde kinders, word bespreek. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1981-11-11 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v28i1.349 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 28, No 1 (1981); 16–29 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/349/459
|
|
ADVERTISEMENT