Die voorkoms en aard van gehoorprobleme en middeloorpatologieë by 'n groep Swart stedelike kinders in Graad 1
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Die voorkoms en aard van gehoorprobleme en middeloorpatologieë by 'n groep Swart stedelike kinders in Graad 1 | |
Creator | Nel, Mirna Odendaal, Willem Hurter, Marina Meyer, Santie Van der Merwe, Anita | |
Description | Die doel van die studie was om die aard en prevalensie van middeloordisfunksie by graad I stedelike Swart kinders te bepaal. 146 kinders uit 'n primere skool het 'n oor-, neus- en keelondersoek, suiwertoon- en immittansiemetings ondergaan. 92,8% van die ore was beide otologies en oudiologies normaal. Die prevalensie van middeloorpatologie was 7,2%. Die algemeenste middeloorpatologie was sereuse otitis media. Uit die 292 ore het 18 ore met sereuse otitis media, 2 met 'n retraksie van die timpaniese membraan en slegs 1 met 'n perforasie voorgekom. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1988-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v35i1.302 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 35, No 1 (1988); 25–29 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/302/409
|
|
ADVERTISEMENT