'n Palatografies-fotografiese ondersoek van die Afrikaanse konsonantklanke
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | 'n Palatografies-fotografiese ondersoek van die Afrikaanse konsonantklanke | |
Creator | Tesner, H.E.C Naudé, E.C. | |
Description | Die konsonantartikulasie van een Afrikaanssprekende proefpersoon is palatografies-fotografies ondersoek om vas te stel wat die ko-artikulatoriese invloede van verskillende vokaalomgewings op die artikulasiekontakpunt van besondere konsonante is. Afleidings word gemaak met betrekking tot die stabiliteit van-die artikulasiepunt vir die verskillende konsonante. Die verslag word afgesluit met enkele terapeutiese riglyne en aanbevelings vir verdere navorsing. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1978-11-14 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v25i1.369 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 25, No 1 (1978); 17–23 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/369/479
|
|
ADVERTISEMENT