Kritiese beoordeling van evaluasietegnieke van toepassing op gesplete-lip-en-verhemelte-babas
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Kritiese beoordeling van evaluasietegnieke van toepassing op gesplete-lip-en-verhemelte-babas | |
Creator | Louw, Brenda Uys, Isabel C. | |
Description | Die verkryging van 'n klinies geldige en 'n voorskrywende profiel van 'n baba se kommunikasiefunksionering verg noukeurige seleksie van ondersoekmetodes en meetinstrumente wat aangewend word. Voorgestelde evaluasietegnieke wat van toepassing is op swart gesplete-lip-en-verhemelte-babas word teen die agtergrond van 'n kritiese oorsig van die evaluasieproses beoordeel in terme van navorsings- en kliniese toepassingswaarde. Vyf-en-twintig swart babas met gesplete verhemelte onder die ouderdom van twaalf maande het as proefpersone gedien. Riglyne vir toepassing van die voorgestelde evaluasiemodel deur middel van direkte dienslewering deur die spraakterapeut en deur middel van konsultasie-as-voorkoming in 'n multi-kulturele gemeenskap word verskaf. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1986-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v33i1.320 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 33, No 1 (1986); 28–40 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/320/429
|
|
ADVERTISEMENT