Die invloed van sekere kontekstuele faktore op stemaanvangstyd, vokaalduur en uitingduur by verbale apraksie

South African Journal of Communication Disorders

 
 
Field Value
 
Title Die invloed van sekere kontekstuele faktore op stemaanvangstyd, vokaalduur en uitingduur by verbale apraksie
 
Creator van der Merwe, A. Uys, I. C. Loots, J. M. Grimbeek, R. J. Jansen, L. P.C.
 
Subject — —
Description Die konsep van konteks-sensitiwiteit soos ontleen aan die koalisiemodel hou groot moontlikhede in vir die interpretasie van verbaal apraktiese simptome en vir 'n beter begrip van die aard van die afwyking. In hierdie ondersoek wat deel uitmaak van die groter ondersoek waarin die effek van variasie in kontekstuele faktore op verbaal apraktiese spraak nagegaan word (van der Merwe, Uys, Loots en Grimbeek, 1987; 1988), word die effek van die kontekstuele faktore, klankstruktuur en artikulasie-eienskappe op stemaanvangstyd, vokaalduur en uitingduur akoesties ontleed. Vier persone met verworwe verbale apraksie en een persoon met verbale ontwikkelingsapraksie is as proefpersone gebruik. Daar is bevind dat stemaanvangstyd nie konteks-sensitiefis nie. Die stemaanvangstydfoute is nie ware vervangings met stemlose klanke nie, maar is onkonstante distorsies weens oorskryding van die kritiese temporale ekwivalensiegrense vir interartikulator-sinchronisasie. Vokaalduur en uitingduur, is wel konteks-sensitief. Namate die moeilikheidsgraad van die uiting toeneem, neem die afwyking in duur ook toe. Die temporale eienskappe van verbaal apraktiese spraak kan dus ook soos die ouditief waarneembare foute op grond van kontekssensitiwiteit verdeel word in kernsimptome en geassosieerde simptome.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-12-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajcd.v36i1.297
 
Source South African Journal of Communication Disorders; Vol 36, No 1 (1989); 29–41 2225-4765 0379-8046
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/297/403
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2019 A. van der Merwe, I. C. Uys, J. M. Loots, R. J. Grimbeek, L. P. C. Jansen https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT