Die stemaanvangstyd van apraktiese en disartriese sprekers
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Die stemaanvangstyd van apraktiese en disartriese sprekers | |
Creator | Gillmer, Erentia Merwe, Anita van der | |
Description | Die aard van die neuromotoriese disfunksie wat in verbale apraksie en verworwe disartrie voorkom word tans in diepte ontleed. 'n Belangrike vraag wat beantwoord moet word, is wat die verskil tussen hierdie twee tipes spraakprobleme is. In hierdie studie word die fonetiese parameter, stemaanvangstyd (SAT) ondersoek. Die doel is om te bepaal of kenmerkende afwykings in die SAT by verbale apraksie en verworwe disartrie voorkom. By laasgenoemde is ataktiese en hipokinetiese disartrie ingesluit. Afwykende stemaanvangstye is by die ataktiese en apraktiese groepe gevind. Die meeste variasie in die gemete tydsintervalle is by die groep met ataktiese disartrie opgemerk. Stemhebbende klanke is deur beide groepe met stemlose klanke vervang. Onderbrekings in die stempulserings is by die apraktiese sprekers waargeneem. Daar is gevind dat daar verskille in SAT by die apraktiese en disartriese sprekers voorkom. Die verskille was egter klein en onkonstant. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1983-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v30i1.661 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 30, No 1 (1983); 34-39 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/661/987
|
|
ADVERTISEMENT