Spraakklankdistorsie by neuromotoriese spraakafwykings: 'n Vergelyking tussen serebellêre disartrie en verbale apraksie

South African Journal of Communication Disorders

 
 
Field Value
 
Title Spraakklankdistorsie by neuromotoriese spraakafwykings: 'n Vergelyking tussen serebellêre disartrie en verbale apraksie
 
Creator Erasmus, Isna van der Merwe, Anita Groenewald, Emily
 
Subject — —
Description Spraakklankdistorsie word algemeen in die literatuur beskryf as 'n kenmerk van neuromotoriese spraakafwykings soos serebellere disartrie en verbale apraksie. Die doel van die studie is 'n vergelykende ondersoek na die temporale en ruimtelike aspekte van spraakklankdistorsie by twee persone met verworwe serebellere disartrie en een persoon met verworwe verbale apraksie. Die spraakparameters stemaanvangstyd van die [d], afsluitingsduur van die [d], konsonantduur van die [s] en [I], formante van die [I] en die omvang van akoestiese energie van die [s], is spektrografies ondersoek in 'n aantal uitinge met verskillende klankstrukture. Die resultate dui daarop dat ruimtelike en temporale distorsie van artikulatoriese bewegings voorkom by die proefpersone met serebellere disartrie sowel as by die proefpersoon met verbale apraksie. Daar is egter verskille opgemerk in die aard en graad van die spraakklankdistorsie by die onderskeie afwykings. Die teoretiese implikasies van hierdie verskille word bespreek met verwysing na 'n model van normale spraakproduksie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1993-12-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajcd.v40i1.269
 
Source South African Journal of Communication Disorders; Vol 40, No 1 (1993); 85–96 2225-4765 0379-8046
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/269/371
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2019 Isna Erasmus, Anita van der Merwe, Emily Groenewald https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT