Die invloed van sekere kontekstuele faktore op die ouditief waarneembare foute by verbale apraksie
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Die invloed van sekere kontekstuele faktore op die ouditief waarneembare foute by verbale apraksie | |
Creator | van der Merwe, A. Uys, I. C. Loots, J. M. Grimbeek, R. J. | |
Description | Die rol van kontekstuele faktore by verbale apraksie is belangrik omdat dit implikasies inhou vir die interpretasie van simptome, die aard van die afwyking en vir verdere navorsing. Die invloed van die kontekstuele faktore, klankstruktuur en artikulasie-eienskappe op die ouditief waarneembare simptome van vier persone met verworwe verbale apraksie en een persoon met verbale ontwikkelingsapraksie is nagegaan. Die effek van sistematiese variasie in die klankstruktuur en artikulasie-eienskappe van onsineenhede op die tipe en aantal foute in die spraak van die verbaal apraktiese sprekers is bepaal. Daar is bevind dat afwykings in temporale vloei, klankdistorsie en afwykings in prosodie in hierdie volgorde die hoogste frekwensie van voorkoms vertoon ongeag die klankstruktuur of artikulasieeienskappe van die uiting. Daar is wel 'n toename in klankvervangings, weglatings en byvoegings namate die moeilikheidsgraad van 'n uiting toeneem. Dit wil voorkom asof die simptome van verbale apraksie op grond van konteks-sensitiwiteit verdeel kan word in kernsimptome en geassosieerde simptome. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1987-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v34i1.310 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 34, No 1 (1987); 10–22 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/310/417
|
|
ADVERTISEMENT